Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Radio-Onderhoud oor Wiskundeprobleme

Maak nie saak of ons besig is met die wetenskappe, n sake-onderneming of die daaglikse lewe nie, syfers gaan ons altyd by ons h. Elke beroep, van vuurpylwetenskaplike tot skaapwagter verg die gebruik van wiskunde! Johan van Lill, aanbieder van Ons en die Onderwys op RSG gesels met Susan du Plessis van Edublox oor hoekom dit so belangrik is dat leerprobleme, veral wiskundeprobleme, vroegtydig aangespreek moet word, en waarom n mens nie moet wag tot die probleem onoplosbare word in die horskool nie.