Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Spieëlomkering

Die Psigologie-Woordeboek (Louw et al., 1979) definieer “spieëlomkering” soos volg:

  1. Die omkering van ‘n beeld met betrekking tot die horisontale rigting (dit wil sê links-regs-omkering), wat plaasvind wanneer daar na iets in ‘n spieël gekyk word.
  2. Enige links-regs omkering. So is die woord “kol” in spieëlomkering van “lok” en die letter b ‘n spieëlomkering van die letter d.