Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
Spelterapie‘n Psigoterapeutiese tegniek waarmee die terapeut probeer om die kind die geleentheid te gee om op verbale en nie-verbale wyse uitdrukking aan sy gevoelings te gee. Daar word veronderstel dat die kind sy probleme op simboliese wyse sal uitspeel, sy eie gevoelings sal leer ken en meer effektief sal kanaliseer, sal leer om ‘n vertrouensverhouding met ‘n ander persoon aan te knoop en dat afwykende gedrag gevolglik genormaliseer sal word. |