Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Sensoriese Geheue

Onmiddellike geheue vir sintuiglike inligting. Gewoonlik is die retensie van korte duur, nl. ‘n paar sekondes in die geval van eggoïese geheue en (behalwe in die geval van eidetiese beelde) minder as ‘n sekonde in die geval van ikoniese geheue.