Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Remediërende Onderwys

Gespesialiseerde onderrig wat daarop gemik is om leerlinge met normale intellektuele vermoëns te help met die oorkoming van probleme in bepaalde vakke of in spesifieke gedeeltes van ‘n leerplan. So kan ‘n leerling se probleme in rekene byvoorbeeld voortspruit uit die feit dat hy sekere aspekte van deling nie begryp nie.