‘n Onwillekeurige, nie-aangeleerde en onmiddellike reaksie op ‘n prikkel, byvoorbeeld die pupilrefleks en knierefleks.