Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Probleemoplossing

Die Psigologie-Woordeboek (Louw et al., 1979) definieer “probleemoplosing” soos volg:

  1. Denkaktiwiteit waardeur ‘n organisme sekere gegewe inligting verwerk ten einde ‘n doel (oplossing van ‘n probleem) te bereik. Die studie van probleemoplossing in mense verteenwoordig ‘n poging om inligting oor denke in te win.
  2. ‘n Algemene term vir die tipe eksperiment waarin ‘n organisme in ‘n komplekse situasie een van verskeie alternatiewe handelinge moet kies en uitvoer ten einde ‘n doel te bereik.