Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Perseverasie

Die Psigologie-Woordeboek (Louw et al., 1979) definieer “perseverasie” soos volg:

  1. Die neiging om ‘n aktiwiteit waarmee begin is, te voltooi of daarmee voort te gaan ten spyte van die feit dat dit nie meer toepaslik is nie en geen doel meer dien nie.
  2. Die verskynsel dat ‘n gedagte of idee herhaaldelik na die bewuste deurdring in die afwesigheid van ‘n toepaslike stimulus.