Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Pastorale Sielkunde

‘n Vertakking van sielkunde wat hoofsaaklik toegespits is op die kerklike en geloofslewe van die mens. Dit behels onder meer voorligting oor godsdienstige aangeleenthede, leiding rakende lewensbeskoulike sake en bystand en ondersteuning waar vertwyfeling en probleme in verband met hierdie aspekte opduik.