Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
Ouditiewe SpraakklankdiskriminasieDit is die vermoë om die ooreenkomste en verskille tussen klanke waar te neem; ook wanneer die kind self die woorde uitspreek. Om sinvolle en onsinvolle woorde te onderskei, byvoorbeeld hulle lees bie/die, bam/bang, sprin/spring; ook met geronde en plat klanke, byvoorbeeld lui/lei, leeu/loei, seun/seen ens. |