Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Ouditiewe Sintese

Dit is die vermoë om klanke of lettergrepe saam te voeg tot ‘n woord en vorm die basis van lees en spelling, byvoorbeeld sag+te = sagte; kers+kaar+te = kerskaarte; [k]+las = klas. Dit word soms klanksamevoeging genoem.