Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Ouditiewe Reeksgeheue

Dit is die vermoë om inligting in die regte volgorde te onthou en weer te gee, byvoorbeeld ritmiese klappatrone, opdragte, woorde in sinne, passiewe/aktiewe begrip, en posisie van klanke in woorde. ‘n Kind met probleme sê byvoorbeeld sirwel vir silwer, verstaan jou verkeerd of verdraai jou woorde.