Dit is die vermoë om ouditiewe stimuli sinvol te begryp en te verwerk in die aanwesigheid van normale gehoor en intelligensie.