Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
Ouditiewe OntvangsDit is die vermoë om ouditiewe inligting te begryp (onafhanklik van taakbegrip, woordbegrip of intelligensie). Dit behels ook die interpretasie van opdragte, skemas, padkaarte, instruksies ens. ‘n Kind met probleme in hierdie verband sal tipies jou vraag verkeerd beantwoord, al ken hy die regte antwoord hy verstaan nie wat met die vraag bedoel word nie. |