Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Ouditiewe Korttermyngeheue

Dit is die vermoë om ouditiewe inligting te behou en te herroep, byvoorbeeld om lesinhoud te behou, om opdragte te onthou en uit te voer, om boodskappe oor te dra, feitlike informasie te onthou, en vrae te beantwoord.