Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
Ouditiewe AssosiasieDit is die vermoë om assosiasie te vorm, byvoorbeeld t.o.v. teenoorgesteldes, oorsaak/gevolg, absurditeite, raaisels, humor, probleemoplossing, storievoltooiing en om stemtoon met betekenisverandering te assosieer. Die kind met probleme in hierdie verband is baie konkreet en ondervind probleme om abstrak te dink, implikasies en die draad van die storie te volg. |