Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
LogikaL. logica, ars logica – kuns van spreek; G. logos – woord: wetenskap wat hom besighou met die wette van die denke, redeneerkuns, redeneerkunde, regte manier van redenering; teorie van die metode of gronde van kennis; formele studie van menslike redenering, terwyl kennisleer (epistemologie) die vraag stel wat kennis is, of betroubare kennis moontlik is en onder watter voorwaardes dit moontlik is. |