Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
Leer Tydens SlaapDie leer wat volgens veronderstelling plaasvind wanneer die materiaal wat geleer moet word, herhaaldelik ouditief aan ‘n slapende persoon aangebied word, sonder om hom te wek en sonder dat hy daarvan bewus word. Die geringe verbetering in prestasie wat soms gevind word in eksperimente oor leer tydens slaap is blykbaar die gevolg van leer tydens onbespeurde periods van wakkerheid. |