Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Kunsterapie

Die deelname aan die beeldende kunste vir terapeutiese doeleindes. Die mikpunt is om vir die persoon geleenthede te skep om te sublimeer, homself te distansieer van sy probleme en om sy selfagting deur middel van prestasie te verhoog. Soms verwys die term ook na dans- en musiekterapie.