Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Korrelasie

‘n Verband of afhanklikheid tussen twee veranderlikes, sodat ‘n toename in die een gepaard gaan met ‘n toename (positiewe korrelasie) of ‘n afname (negatiewe korrelasie) in die ander. So ‘n verband kan nie sonder meer as ‘n oorsaaklike verband beskou word nie.