Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
Hulp met LeesLees is die belangrikste vaardigheid wat 'n kind op skool moet verwerf, want hy leer om te lees met 'n bepaalde doel voor oë sodat hy kan lees om te leer. Die implikasie is dat 'n swak leser ook 'n swak leerder sal wees, 'n gemiddelde leser 'n gemiddelde leerder, en 'n top-leser 'n top-presteerder. Met programme van wêreldgehalte, insluitend rekenaartegnologie, bevorder Edublox Lees- en Leerklinieke dié vaardighede wat die grootste invloed op lees en daarom ook op leer het. Hierdie vaardighede sluit in:
Deur hierdie grondvaardighede in die onderbewyssyn te stoor word hulle geoutomatiseer. Terselfdertyd kry die leerder ook die geleentheid om hierdie grondvaardighede onmiddellik in die praktyk toe te pas. Die resultaat is verbeterde lees- en leervermoë wat lei tot beter skoolprestasie, en terselfdertyd ook die leerder se selfbeeld bou en sy/haar selfvertroue bevorder. Klasse word in die middae en ook op Saterdae aangebied en is daarop gemik om die kind uit te daag, en nie hom/haar te verveel of frustreer nie. |