Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Hanteer Konsentrasieprobleme S

Kinders l ons na aan die hart. Familie l ons na aan die hart, want God is die uitvinder en outeur van familie, en Hy is die gewer van kinders. n Kind se vermo om te lees, te leer, en Wiskunde effektief te doen l die grondslag van akademiese sukses, wat natuurlik n reuse impak het op hulle toekoms. Wanneer n kind egter sukkel om in die klaskamer te konsentreer is dit belangrik vir ouers om die verskillende opsies te oorweeg om die kind se konsentrasie te verbeter. Di onderhoud op Radio Kansel se Good News Time op 14 Mei 2105 sal jou help om n ingeligte besluit te maak.