Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Grammatikale Begrip

Dit sluit in die begrip van sinne o.a. tydsvorme (verlede hede, toekomende), verbandhoudende inligting, morfologiese strukture (meervoude, trappe van vergelyking, verbuiging) en die funksionering van bogenoemde in sinsverband (sintaksis).