Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
GlyleesDie selektiewe lees van sekere inligting met die doel om ‘n spesifieke brokkie inligting te vind of om ‘n idee te vorm waaroor die betrokke leesstof handel. So kan die eerste paar letters van elk van ‘n kolom name gelees word wanneer die leser op soek is na ‘n spesifieke naam in die telefoongids, of die name van die hoofstukke sowel as die eerste en laaste sinne van paragrawe kan gelees word om ‘n idee te vorm van die inhoud van ‘n boek. |