Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Gestalt

‘n Geheel wat ‘n sekere mate van struktuur besit, wat meer as die som van sy dele is, en wat transponeerbaar is, d.w.s. dit bly herkenbaar selfs al word die samestellende dele vervang, solank die verhouding tussen die dele behoue bly. So kan ‘n melodie in verskeie sleutels gespeel word en steeds herkenbaar bly. Die ontstaan van ‘n gestalt in persepsie word verklaar aan die hand van gestaltwette of –faktore.