Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
GesinsterapiePsigoterapie wat toegespits is op die interaksies tussen die lede van ‘n huisgesin. Alle gesinslede word by die behandeling van die geïdentifiseerde pasiënt betrek in ‘n poging om die problematiese gedrag te verander deur interaksiepatrone te herstruktureer. Die klem val hoofsaaklik op die heersende en toekomstige reaksies van die gesinslede teenoor mekaar. |