Frustrasie
Die Psigologie-Woordeboek (Louw et al., 1979) definieer “frustrasie” soos volg:
- Verydeling, d.w.s die onderbreking van doelgerigte gedrag of die verhindering om ‘n doel te bereik of om ‘n wens te bevredig.
- ‘n Toestand wat ontstaan wanneer ‘n persoon verhoed word om ‘n doel te bereik en wat gekenmerk word deur spanning, verhoogde simpatiese aktiwiteit en dikwels aggressie.
|