Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Diagnose

Die Psigologie-Woordeboek (Louw et al., 1979) definieer “diagnose” soos volg:

  1. Die bepaling van ‘n siekte, tekortkoming of afwyking op grond van waargenome simptome.
  2. Die klassifikasie van persone op grond van ‘n siekte of afwyking.
  3. Enige klassifikasie van individue op grond van waargenome eienskappe of gedrag, bv. toetsresultate.