Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Denke

Alle kognitiewe prosesse wat nie hoofsaaklik perseptueel van aard is nie en waardeur aspekte van die omgewing verstaan of begryp word, bv. abstrahering, redenering en onthou. Dit dui ook op die skep van orde in voorstellings van die omgewing.