Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
Breinopleiding![]() Die meeste van ons aanvaar die ongelooflike prosesse wat in ons brein gebeur as vanselfsprekend. Elke bietjie inligting, elke vraag, elke brokstukkie sensoriese inset word teen die spoed van lig verwerk sodat ons kan analiseer, integreer, besluit, antwoord en leer. Leerders met leertekorte word dikwels in die steek gelaat deur hierdie outomatiese prosesse. Die verstaan van nuwe inligting, wat eenvoudig moet wees, verg inspanning. Leer, wat maklik moet wees, is 'n frustrerende ervaring. Lees, wat al foutloos behoort te wees, is stadig en moeisaam. Probleme mag ook die volgende insluit:
Breinopleiding is ‘n kragtige manier om ‘n persoon te help om vinniger, makliker en beter te leer. Oor ‘n tydperk kan breinopleiding die volgende resultate te weeg bring:
Edublox Lees- en Leerklinieke spesialiseer in breinopleiding wat kinders slimmer maak, en hulle help om vinniger te leer en lees. As jy lewenslange opvoedkundige sukses vir jou kind begeer, kontak Edublox sodat ons vir hom of haar die gereedskap vir leer kan gee. Dis ‘n belegging vir altyd! |