Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Brein

‘n Orgaan wat in die skedelholte geleë is en deel van die sentrale senuweestelsel vorm. Dit is die setel van die belangrikste sielkundige en biologiese funksies en sluit die volgende hoofkomponente in: serebrum, middelbrein, serebellum, pons en medulla oblongata.