Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
BeroepsvoorligtingAlle voorligtingsprosedures wat te doen het met die keuse van en voorbereiding vir ‘n beroep of loopbaan. Dit sluit onderhoude en die gebruik van aanleg- en persoonlikheidstoetse sowel as belangstellingsvraelyste in. Verder kom die kliënt se motivering en beplanning van studie en opleiding in baie gevalle ook ter sprake. |