Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
Tuisblad ![]() ![]() ![]() |
Babinski-RefleksDie verskynsel dat die groottoon stadig omhoog gaan en die ander tone waaiervormig uitsprei as die voetsool bestryk word, in teenstelling met die normale reaksie dat die tone na onder buig. By babas is eersgenoemde refleks normaal, maar by volwassenes is dit ‘n sterk aanduiding van ‘n siekte van die senuweestelsel. |