Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Artikels

Wiskunde Sonder Sukkel
Die onrusbarend-lae Wiskunde-uitslae op hoërskoolvlak is rede tot kommer: die gemiddelde persentasie van Graad 9-leerders wat die 2014 Jaarlikse Nasionale Assessering Wiskundetoets geskryf het was 10%, en slegs 35.1% van verlede jaar se Matrikulante het ‘n finale punt van 40% of meer in Wiskunde behaal. Lees verder...

Wat Is Disleksie Regtig?
Die term "disleksie" is saamgestel uit twee Griekse woorde dys en lexis wat “swak lees” beteken. Die outydse (en dalk nog populêre) siening is dat disleksie ‘n fisiese versteuring in die brein is wat veroorsaak dat inligting verkeerd verwerk en geïnterpreteer word, wat dan lei tot lees-, spel- en skryfprobleme. Lees verder...

Die Brein is Plasties. En Dis Goeie Nuus
Jou seun het dalk disleksie, jou dogter dalk ADHD. Tot onlangs is dié probleme as verdoemend beskou, maar gelukkig is dit nie meer die geval nie. Vandag weet ons dat die brein plasties is; die brein is vervormbaar en dis goeie nuus vir jou kinders. Lees verder…

Wetenskaplike Studie Bevestig dat Edublox Visuele Geheue Verbeter
Geheue is die onthou van inligting oor ‘n tydperk. Visuele geheue is ‘n persoon se vermoë om te onthou wat hy gesien het. Dit hou verband met visualisering, wat die vermoë behels om ‘n visuele beeld van ‘n voorwerp wat voorheen waargeneem is, op te roep. Lees verder…

Oorgehaal vir Lees
Hoe vaar jou kind met lees? Lees is een van die eerste vaardighede wat aangeleer word; ‘n vaardigheid wat dwarsdeur jou kind se lewe verreikende gevolge gaan hê. Lees verder…

Wanneer Goeie Lesers Nie Verstaan Wat Hulle Lees Nie
‘n Algemene leesversteuring bly dikwels ongediagnoseerd totdat dit ‘n probleem word, is die gevolgtrekking van ‘n vyf jaar lange studie soos gepubliseer in die aanlyntydskrif, Brain Connectivity. Disleksie, ‘n leesversteuring wat maak dat kinders letters verwar en moeilik hardop lees, is die onderwerp van baie navorsing. Dit is egter nie die geval met die minder bekende Spesifieke Leesbegrip Gebrek (SLBG) nie. Lees verder…

Is Jou Kind Visueel, Ouditief of Kinesteties?
Mense leer nie net teen verskillende tempo’s nie, maar ook op verskillende maniere. Daar is studente wat leer wanneer onderwysers en lektore alles op die bord skryf. Ander leerders verkies om te luister, terwyl andere weer daarvan hou om in groepies te sit en ‘n vraag te bespreek. Lees verder…

Die Grondvaardighede van Lees
Daar is bepaalde vaardighede en ervaringe wat die grondslag van lees vorm, en as 'n persoon nie die vaardighede wat ten grondslag lê aan lees deeglik bemeester het nie, sal hy 'n swak leser wees en 'n swak leser bly, totdat iemand hom eers die grondvaardighede laat inoefen het. Tensy dit gedoen word, sal alle ander pogings vrugteloos wees. Lees meer...

Ander Artikels:
A tot Z van Lees, Leesprobleme, Leestoetse en Remediërende Leesprogramme
Beter Konsentrasie Na Net Vyf Dae
Dagbreek vir Disleksie
Die Mens is Afhanklik van Leer
Die Rol van Ouditiewe Geheue in die Leerproses
Disleksie: Simptome, Tipes, Oorsake, Behandeling en Meer
‘Franchise’ Geleentheid: Onderrig met ‘n Verskil
Het My Kind Sy Leerprobleem Oorgeërf?
Hier Word Leerders Gehelp
Konsentrasie Verbeter In 5 Dae — Suid-Afrikaanse Navorsing In Singapore
Logiese Denke Moet Geleer Word
Skoolgereedheidsklasse vir Graad R
Spelprobleme Word Só Oorwin
Studiehulp: Verbeter Jou Konsentrasie Só
Wat is Disleksie?
Wat Is Persepsie?
Wat Veroorsaak Leesprobleme?
Meer Oor...