Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Arbeidsterapie

Die behandeling van fisiese of geestesgebreke deur die pasiënt nuttige of interessante werk te laat doen. Die doel is gewoonlik om bepaalde spiere oefening te gee en om die persoon se psigiese funksionering te verbeter.