Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Edublox op ‘Mommy Matters’

DEEL 1:

OFM vertel: “Oor die laaste twee weke het ons in Mommy Matters debat gevoer oor ADHD/ADD medikasie en behandeling. Daar is alternatiewe en die span by Edublox het kom vertel dat daar hoop is vir ouers en kinders.

“Wat is ADHD en wat beteken dit vir jou kind?
Word ADHD gereeld verkeerd gediagnoseer?
Is ADHD dieselfde as ADD?
Wat is belangrik vir ma’s om te weet as dit kom by ADHD?
Wat doen julle by Edublox?

“Annelize Lategan van Edublox het die antwoorde op die vrae hier bo in die podcast. Luister gerus. Vir meer inligting kontak Edublox — dit is die moeite werd om te gaan sien watse ongelooflike verandering daar in die kinders wat deel is van die Edublox-program plaasvind.”

Klik hier om te luister na die onderhoud.”

DEEL 2:

Nadat Annelize op Yolanda Maartens se “A Slice of Life” oor ADHD en ADD gesels het, het Yolanda vir Annelize gaan kuier by die Edublox-kliniek. Sy het deelgeneem aan ‘n Edublox-les en het vir die luisteraars vertel van haar unieke ervaring, terwyl Annelize nog inligting gegee het oor verstandsontwikkeling.

Luister na die onderhoud...