| Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
|
Tuisblad |
Studiblox Studiemetode-KursusElke eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op 'n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle inhaal. ‘n Kursus in soos Studiblox, wat ‘n leerder die vaardighede gee om die nodige kennis betyds in sy kop te kry, is dus onontbeerlik.
Geskikte kandidate vir ons Studiblox-kursus is Gr 4 – 9 leerders, wie se leesvermoë gemiddeld tot bo-gemiddeld is, en wat wil leer om studietegnieke en –metodes effektief toe te pas, en om te spoedlees. Die volgende leerareas word gedek: Module 1: Module 2: Module 3: Modules 4-7: Modules 8-10: Modules 1-10: Modules 1-10: Kontak ons gerus vir meer inligting.
From: Jan van Rensburg [mailto:cartridgeservices@gmail.com] Liewe Tannie Marelize, Ek wil net dankie sê vir een van die beste ervarings wat ek al ooit gehad het. Dit het my geleer hoe om reg te studeer, praatjies te skryf en hoe om my omgewing en kapstokke te gebruik. Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het en gehelp het om my siening te verander op die manier wat ek gestudeer het! Ek kan met ‘n geruste hart sê dat my gemiddeld met 6% gestyg het en is nou 80%! My wiskunde het met 23% gestyg!! Afrikaans, Engels, Tegnologie en Natuur Wetenskap het tussen 5% tot 15% gestyg. Ek dink ek het my Laerskool loopbaan baie goed beëindig en begin hoërskool op ‘n baie goeie noot!! Nogmaals dankie en ‘n baie geseënde Kersfees! Groete Jade van Rensburg
|