| Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
|
Tuisblad |
Sosiale WetenskappeDie wetenskappe wat gemoeid is met die studie van die mens in sosiale verband. Dit omvat in die eerste instansie die sosiologie, psigologie (veral sosiale psigologie), sosiale antropologie, kommunikasiekunde en kriminologie. Soms word ook die ekonomie, geskiedenis, aardrykskunde en regsgeleerdheid daarby ingesluit. |