| Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
|
Tuisblad |
Psigometris‘n Persoon wat oor minstens ‘n honneursgraad in die sielkunde beskik en wat bevoeg is om individuele intelligensie- en persoonlikheidstoetse asook motiverings- en belangstellingskale te hanteer. So ‘n persoon mag nie alleen praktiseer nie en moet onder direkte toesig van ‘n geregistreerde professionele sielkundige werk. |