| Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
|
Tuisblad |
Hulp vir ‘n Kort Aandagspan en
|
||||||||
|
Vaardigheid getoets: Vormwaarneming Visuele Geheue Ouditiewe Geheue Oogspan Logiese Denke |
Persentasie behaal: 90% 80% 63% 38% 33% |
|
SKAAL: 90%-100% — Baie goed/Ontwikkeling sal vaardigheidsvlak verder verhoog. 80%-89% — Goed/Ontwikkeling sal die vaardigheidsvlak verder verhoog. 70%-79% —Gemiddeld/Ontwikkeling word benodig. 0%-69% — Ondergemiddeld/Ontwikkeling is noodsaaklik. |
|
Aanbeveling
Daar word aanbeveel dat Juan vir twee weke uit die skool gehou word en ‘n intensiewe een-op-een kursus by Edublox doen (die kursus strek oor 10 dae, elke dag vanaf 08h00 tot 13h30).
Die 10 dae-kursus het merkwaardige vordering teweeggebring (veral wat betref aandagspan en werkspoed), soveel so dat slegs een klas per week na die kursus nodig was.
Resultate
Aan die einde van die skooljaar word Juan weer geëvalueer. Op die Essi-leestoets, gemeet op ‘n Graad 3, vierde kwartaal-vlak, lees hy 18 van die 20 woorde korrek en behaal sodoende ‘n stanege van 7 (GOED).
Hy spel 12 van die 20 woorde korrek en behaal sodoende ‘n stanege van 5 (GEMIDDELD).
Sy spoed met hardoplees is nou 97 woorde per minuut. Hy lees mooi en met gevoel.
Sy ouditiewe geheue en logiese denke toon ‘n groot verbetering:
|
Vaardigheid getoets: Vormwaarneming Visuele Geheue Ouditiewe Geheue Oogspan Logiese Denke |
Persentasie behaal: 100% 84% 100% Nie getoets 78% |
|
SKAAL: 90%-100% — Baie goed/Ontwikkeling sal vaardigheidsvlak verder verhoog. 80%-89% — Goed/Ontwikkeling sal die vaardigheidsvlak verder verhoog. 70%-79% —Gemiddeld/Ontwikkeling word benodig. 0%-69% — Ondergemiddeld/Ontwikkeling is noodsaaklik. |
|
Juan is ‘n skuilnaam.