Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I   Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Intensiewe Vakansiekursus

Merk asb √ or X:

  • Jou kind het hoop verloor dat hy eendag vlot sal kan lees
  • Hy/sy het ‘n lae selfbeeld as gevolg van leermislukking en/of swak skoolprestasie
  • Daar is ‘n kans dat hy/sy die skooljaar kan druip
  • Jy bly te ver van ‘n Edublox-kliniek om jou kind gereeld na die klasse te karwei

As jy “ja” geantwoord het op enige van die bostaande vrae, is ons intensiewe vakansiekursus dalk die antwoord vir jou!

Nie ‘n kitsoplossing nie, maar…

Terwyl daar geen kitsoplossing vir leermislukking en leerprobleme is nie, versnel ons intensiewe vakansiekursusse lees- en leervermoë sodanig dat dit jou kind kan help om ‘n reuse sprong vorentoe te gee!

Resultate — Intensiewe Vakansiekursusse:

Die doel van ons intensiewe vakansiekursusse is om kognitiewe vermoëns te verbeter — konsentrasie, visuele and ouditiewe prosessering, geheue, ensovoorts. Kognitiewe vaardighede word gebruik om kennis te verwerf, en kan beskou word as die mens se gereedskap vir leer.

Verbetering van IK

Terwyl ‘n IK-punt beslis nie die somtotaal van ‘n mens se kognitiewe vermoëns is nie, is dit een maatstaf waarmee sy kognitiewe vermoëns met die algemene populasie s’n vergelyk kan word.

Tien leerders met ernstige leerprobleme is met die Suid-Afrikaanse Intelligensie Skaal getoets, voordat hulle met ‘n intensiewe twee-weke kursus begin het. Elke leerder het 40 ure se individuele onderrig ontvang. Hulle ouderdomme het gewissel van 7 tot 18 jaar.

Die verbetering in verbale, nie-verbale en totale IQ was beduidend.

 VoorNa 
    
Verbale IK Sub-toetse   
Woordeskat7.67.9 
Begrip10.010.8 
Verbale Redenering9.110.0 
Probleme6.36.8 
Geheue8.510.5 
Gemiddelde Verbale IK85.491.0Verbetering beduidend op die 0.001 vlak
    
Nie-Verbale IK Sub-toetse   
Patroonvoltooiing8.48.7 
Blokontwerp8.210.3 
Absurditeite9.49.6 
Vormbord11.115.3 
Gemiddelde Nie-Verbale IK92.6105.1Verbetering beduidend op die 0.001 vlak
    
TOTALE IK PUNT87.097.1Verbetering beduidend op die 0.001 vlak

‘n M.Ed. navordingstudie deur Wynand de Wet het gewys dat ons program IK verhoog in minder as 30 ure en wanneer dit in ‘n groep gebruik word. Hy het ons program vir ‘n groep dowe kinders aangebied; hulle gemiddelde nie-verbale IK het met 11.6 punte in 27.5 ure se onderrig, gegee oor ‘n tydperk, verbeter.

In kort, 30 tot 40 ure se onderrig is gewoonlik voldoende om ‘n leerder in ‘n hoër kognitiewe kategorie te plaas — laag-gemiddeld skuif op na gemiddeld, gemiddeld skuif op na hoog-gemiddeld, ensovoorts.

Verbeterde leesvaardighede

Navorsing het bewys dat verhoogde kognitewe vermoëns lei tot verbeterde lees-, spel- en leervaardighede. Terwyl vele leesprogramme verbeterde leesvaardighede aanbied, behaal slegs dié wat in kognitiewe assessering en opleiding gegrond is, blywende resultate.

Vergelyk die voor- en na-toetsresultate van een Graad 4-leerder wat ‘n intensiewe kursus van twee weke bygewoon het, soos gemeet deur ‘n oftalmograaf. Haar relatiewe leesdoeltreffendheidsvlak het met twee jaar en ses maande verbeter! Terwyl nie alle leerders soveel verbeter nie, kan selfs ‘n verbetering van een jaar ‘n kind se lewe verander.

Ophthalmograph

Na die intensiewe kursus sal die leerder ideaal voortgaan om weekliks die Edublox-klasse by te woon, of met een van die Edublox-tuisprogramme.

Kursus- en Kontakbesonderhede:

Ballito:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Engels
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Yolande Scholtz by (032) 586-3411 of 072-125-0606.

Bloemfontein:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Afrikaans
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Annelize Lategan by (051) 430-7492 of 083-429-4156.

Centurion, Doringkloof:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Afrikaans
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Louise Huisamen by (012) 667-2252 of 083-230-7230.

Centurion, Wierda Park:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Engels
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Corine Howell by (012) 653-5599 of 083-230-7968.

Durban, Upper Highway:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Engels
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Marj Arslanian by (031) 764-3226 of 084-799-5807.

Johannesburg, Wes-Rand:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Afrikaans
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Monique van Heerden by (011) 764-5824 of 082-531-7200.

Kaapstad, Claremont:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Engels
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Zainu Allie by (021) 671-2409 of 083-786-8383.

Kempton Park:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, and 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Engels
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Alison Bourbier by (011) 391-3215 of 082-303-2299.

Polokwane:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, and 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Afrikaans
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Lizani Muller by (015) 291-4099 of 082-303-2299.

Pretoria-Oos:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Afrikaans
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Susan du Plessis by (012) 345-1480 of 083-390-7964.

Vereeniging:
Datum en Tyd: 25 - 29 Junie, en 2 - 6 Julie 2012, elke dag vanaf 08h00-13h00 (40 ure se onderrig).
Taal: Afrikaans
Koste: R3000-00
Kontakpersoon: Marietha Mare by (016) 423-7215 of 082-789-5238.