Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

‘n Lewe met Disleksie

Edublox Lees- en Leerklinieke spesialiseer in breinopleiding wat leerders slimmer maak, en hulle help om beter te lees, spel en leer. Binne ‘n paar maande het Branden Brooks met Edublox se hulp gevorder van ‘n druipeling tot ‘n kind met 5’e en 6’e op sy rapport (7 is die maksimum). Die Huisgenoot van 16 Januarie 2014 het daaroor berig. Lees die artikel hieronder en die volledige suksesverhaal hier: http://bit.ly/Kn0KLy

You