Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I   Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Ons Ryke Geskiedenis

Edublox is 'n lees- en leerkliniek waar leerders klasse bywoon om hulle lees- en leervaardighede te ontwikkel en te verbeter. Die totstandkoming van 'n kliniek is gelyktydig
  • 'n nuwe onderneming (die eerste kliniek het in Februarie 2007 geopen),
  • die eind-resultaat van 30 jaar se ondervinding in die praktyk, en
  • die gesamentlike inspanning van vyf dekades se intensiewe navorsing oor lees en leer.

Tydens díe 30 jaar het ons duisende leerders gehelp, nie net in Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd. Sommige van die programme wat uit ons navorsing voortgespruit het word na agt lande uitgevoer, maar die nuutste en beste tegnieke en metodes word eksklusief in die Edublox klinieke gebruik en aangebied.

Gedurende hierdie drie dekades het baie artikels oor ons verskyn, plaaslik sowel as oorsee. Ons was verskeie kere op nasionale televisie, waarvan een program op Carte Blanche uitgesaai is. Hieronder volg 'n paar voorbeelde. (Let wel: Engelse skakels sal in 'n nuwe venster oopmaak.)

Dyslexia Breakthrough (Pretoria News, Suid-Afrika, 21 Junie 1982)

New Hope Through Audiblox (Human Science Researcher, Suid-Afrika, Junie 1990)

Overcoming Dyslexia (The Citizen, Suid-Afrika, 24 April 1991)

Hope for Slow Readers (Natal Mercury, Suid-Afrika, 1992)

Dyslexia: New Treatment, New Hope (Fair Lady, Suid-Afrika, 1992)

Sentrum Maak Deurbraak met Leesprobleme. Kursus Bring Groot Verbetering (Beeld, Suid-Afrika, 28 Oktober 1992)

Dyslexia: Beating the Back-to-Front Battle (Women’s Value, Suid-Afrika, 1993)

Kit Helps Children to Learn (La Femme, Suid-Afrika, vroeë 90’s)

Dyslexia (New Horizons, Suid-Afrika, vroeë 90’s)

Gestremde (10) Leer Binne 60 Dae Lees, Skryf (Beeld, Suid-Afrika, vroeë 90’s)

Television Programs (een van hulle Carte Blanche, vroeë 90’s)

Leerprogram Verander Duisende se Lewens (Beeld, Suid-Afrika, 19 Junie 1995)

Disleksieprobleme Kry Hier Unieke Aandag. Beproefde Program Toegepas (Beeld, Suid-Afrika, 2 Junie 1997)

Program Improves Reading (South-West News, Australië, 1998)

Book World Opens Around the Block (Courier-Mail, Australië, 18 September 1998)

New Hope for Slow Readers (Kids in Perth, Australië, 2003)

There are Ways to Beat Dyslexia (Pretoria News, Suid-Afrika, 27 Oktober 2004)

Little Blocks Make a Big Difference (The Old Schoolhouse Magazine, VSA, Lente 2006)

A New Style of Teaching (Herald Journal, VSA, 16 Oktober 2006)

Specially for the Young Ones (Hindustan Times, Indië, 31 Augustus 2007)

Hoe om Jou Letters in Gelid te Kry: Navorser Ontwerp Program vir Disleksielyers (Rapport, Suid-Afrika, 30 September 2007)

Conquering the Learning Block (Hindustan Times, Indië, 2008)

Praat Jou Kind Slim! (Lig, Suid-Afrika, Des 2009/Jan 2010)

Edublox Vaal Triangle Franchise Opening (Vaalweekblad, Suid-Afrika, Desember 2009)

Help! My Kind Het ‘n Leerprobleem (Kuier, Suid-Afrika, 3 Maart 2010).

Leesprobleme Hier Opgelos (Triangle Courier, Suid-Afrika, 30 Maart 2010)

Die Boublokke van Lees (YourParenting.co.za, Suid-Afrika, November 2010)

Learning Clinic Visits Local School for Mandela Day (Meyerton Ster, Suid-Afrika, 15-19 Augustus 2011)

Learning Disability Specialists Reach Out to Hout Bay Children (The New Age, South Africa, 24 November 2011)

As Jou Kind Sukkel… (Kuier, Suid-Afrika, 18 Januarie 2012)