Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Geheuespan

Die omvang of kapasiteit van die korttermyngeheue. Dit word gedefinieer as die grootste aantal items wat iemand foutloos en in die korrekte volgorde kan herhaal ná ‘n enkele aanbieding. Die geheuespan is ongeveer vyf tot nege items vir syfers, letters, woorde en ander eenvoudige stimuli.