Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Gedragsterapie

‘n Vorm van psigoterapie wat poog om ongewenste gedrag te elimineer of te wysig deur hoofsaaklik gebruik te maak van die beginsels van klassieke kondisionering en instrumentele leer. Bekende voorstanders van hierdie benadering is H. J. Eysenck, J. Wolpe en A. A. Lazarus.