Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Frontale Lob

Die voorste deel van die serebrale korteks. Dit speel blykbaar ‘n vername rol in die hoër intellektuele prosesse soos redenering en probleemoplossing.