| Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
|
Tuisblad |
BedryfsielkundeDie afdeling van die toegepaste sielkunde wat te doen het met werk in organisasies. Dit sluit onder meer in: keuring en plasing van personeel, opleiding, taakontleding, poswaardering, motivering van personeel, prestasiebeoordeling, die bestudering van moreel en vermoeidheid, ergonomika, organisasiesielkunde, mark- en verbruikerssielkunde en industriële veiligheid. |