| Tuisblad I Meer Oor Ons I Suksesverhale I Artikels I 'Franchise' I Kontak Ons |
|
Tuisblad |
Artikulasie en FonologieDit is die vermoë om klanke te produseer, byvoorbeeld [r, s]. Indien die kind 'n artikulasie probleem ondervind, sal hy die betrokke klank uitlaat, vervang met 'n ander klank byvoorbeeld [r] met [l] of 'n vreemde klank gebruik byvoorbeeld [brei r]. Dit kan lei tot onverstaanbare spraak, lees- en spelfoute, deurdat die foutiewe klank uitgelaat of foutiewelik vervang word. |